![]() |
Peti.Q - Die wereld jou ogies! | ![]() |
| Kom on gesels en praat besigheid! 'n Pure Afrikaanse meisie met 'n deeglike aangeklamde Amerikaanse rol in die praat en net so per abuis 2000 voet bo Johannesburg besluit sy sy maak 'n paar goeie idees bymekaar net na haar 'trippie' vanaf Seychelles. Kyk gaan 'holiday' het ek toe nie, ons het behoorlik geslaaf. Nou ja, soos my ouma altyd gese het, ... 'n oor moet luister en 'n bek moet babbel. So tussen al die 'spicy' deur gee ek jou nou die gebabbel. Lekker lees en babbel! |
![]() |
|
| My Grote Idee! Peti.Q, die naam wat by my vasgeteek het toe die flinke 'airhostess' vir my se ek moet 'buckel-up'. Peti.Q 'n woordjie wat op baie kleurvolle borde in Seychelles verskyn - kom ons las net by, eintlik net die Peti wat 'n verkorting is van Petit. Peti.Q het besluit hulle gaan nou behoorlik die Peti uit die Q haal vir baie moedelose mense met hare in die hande en 'n draadhanger in die tande. Die besigheid is verdeel in twee onder verdeelbare afdelings - Privaat Sosiaal en Korporatief Sosiaal. |
Peti.Q - Sosiaal Joune! TROUES / WEDDINGS |
|
Peti.Q - Privaat Sosiaal Die anderkant van die groot 'Social' Ding. |
Dis nou 'n geleende enetjie hierdie ene! franco@stationafrica.com |
|