Free Web space and hosting from jislaaik.com
Search the Web


Peti.Q - Korporatief
  Privaat Sosiaal | Korporatief Sosiaal | Kontak Ons  

Peti.Q - Die Korporatiewe 'Crunchie'
Het jy al ooit gewonder wat sit die 'voewa' in die mooi Korporatiewe Prentjie? Nee ..... man, nou nie 'Name Tags' en Nar Gesiggies nie. Dis eintlik 'n ernstige saak. Kyk mens moet mos nou die outjie of vroutjie op die straat daai GROOT LUS gier gee om net te koop, koop en nogmals te koop. Soos die gesegde se - Buy Now, Cry Later!

Peti.Q gaan die 'Crunchie' in jou Korporatiewe Koekie sit.

Beligting (Lighting), Musiek en Spesiaal Klank Effekte (Music & Sound Techniques), "Set-Beplanning", Tema Beplanning, Modelle (Models), Bemarking Konsultasie, Grimering en Styl Beplanning,
Koreografie (Choreography) met 'n tikkie ekstra "WOW".

Kom ..... en gee ons jou idee!
JOU 'DEADLINE IS ON PLESIER!

Peti.Q - Korporatief Sosiaal
Hier gaan dit mos baie oor die grote en kostes van 'n "Do"! Peti.Q verskaaf jou die beste kwaliteit en waarde vir geld met 'n tikkie styl so eg na 'n vrou se Etiket Bybel.
Ons maak dit ons Leuse en Strewe om aan jou die fynste Detail in Formele Styl voor te sit.
Die Regte Beligting, Musiek, Tema en Spyskaart Uitleg gaan jou "Affere"
'n definitiewe suksesvolle Funksie maak.

Pet.Q, 'n Nommer wat jy oor en oor sal skakel en 'n Soete Geheimpie wat jou mede Kollega graag sou wou 'gaps'!


PETI.Q - 'n "Nommer Pas Badjie" vir Enige Okkasie!